Wat's nuut?

Homepage Wat's nuut? Guest Book Kontak blad Foto's Notule 

Wat het onlangs gebeur, wat van belang is?

Die eerste algemene vergadering was gehou op Woendag, 26 Julie 2006 deur die produksie- en logistiekespanne asook belangstellendes by Bethlehem Wes kerk. Die opkoms was effens terleurstellend maar daar word geglo dat daar meer belangstelling sal ontstaan soos die tyd aanstap. Die voorbidding spanne was ook gevra om oor die saak te bid. Die vergadering was meegedeel oor die toneelstuk en almal was gevra om hul name op te gee by die onderskeie afdelings waar hulle wil inskakel.

Besluite geneem

Vasstelling van datums van opvoering :

Maandag, 5 Maart 2007 Kleedreputisie;

Dinsdag, 6 Maart 2007 Kleedreputisie;

Woensdag, 7 Maart 2007 Kleedreputisie;

Donderdag, 8 Maart 2007 Kleedreputisie;

Dinsdag, 13 Maart 2007

Woensdag, 14 Maart 2007 

Donderdag, 15 Maart 2007;

Vrydag, 16 Maart 2007;

Saterdag, 17 Maart 2007;

Maandag, 19 Maart 2007;

Dinsdag; 20 Maart 2007;

Woensdag; 21 Maart 2007;

Donderdag; 22 Maart 2007;

Vrydag; 23 Maart 2007

Verdere besluite:

Ten einde te help met reklame is daar 'n besluit geneem om in die koerante en oor die radio hieromtrent te berig. Elkeen teenwoordig op die vergadering was versoek om sewe mense te kry om saam te kom speel.